Wednesday, September 16, 2009

Spring has Sprung

After a long and exceptionally cold winter in my heart, the first signs of Spring and new life is beginning to appear. My heart sings with Mari du Toit's song:

Reenjaar
Hierdie winter is oor
Die lug is nou skoon
Die seisoen het gedraai
Daar’s groeikrag in die grond
Daar’s `n wolkie daar bo
Met belofte van reen
En die winde steek op
Wat die boodskap verder neem

Die eerste voeltjies het terug gekom
Diere snuif in die wind
almal ken die tekens van die reen – reen oor ons land

Gee ons in oorvloed weer
Dat almal in alles kan deel
Ons buig laag soos bedelaars
O, gee ons `n reenjaar vanjaar

Hierdie winter was fel
Daar het harte versteen
En die velde was vaal
Want blomme leef van reen
Daar was ver te veel stryd
en `n oorvloed van haat
maar die hoop het bly leef-
die winter is verby

Die eerste vriendskap is uitgeruil
Mense reik na mekaar
Groter as die wonder van die reen-
Vrede in ons land

Gee ons in oorvloed weer
dat elkeen met almal kan deel
ons kniel laag soos bedelaars
o, gee ons `n reenjaar vanjaar

3 comments:

Steven Jones said...

Hi Alet

I'm SO glad to read that there's light at the and of the tunnel!

Anytime you feel the need to chat, feel free to give me a shout.

Blessings,
Steven

Word verification: "woreh" (worry?) - what we all should try to do less of.

bugs said...

Thanks Steven, and same goes!

Don't you think in this case "woreh" is pronounced "hurray"?

Hanno Prinsloo (only me) said...

;o)

Glad to see that things are looking up. Hang in there.

Praying for you.

As always.