Wednesday, September 23, 2009

A new season

The changes that spring brings, the growth, the warmth, the hope and the excitement is beginning to blossom in my soul and I am smiling, really smiling with my eyes, my mouth AND MY HEART.

I am embarking on a new and exciting journey and I love it! I am studying ‘Basic Ambulance Assistance’ on a part-time basis and if all goes well will be finishing my BAA by mid-December. I am having so much fun with this course! I am excited about making a real difference in someone’s life; I am excited about saving lives, and I am excited about doing ministry outside of the financial chaos that has marked this year. I am excited about being able to speak up and out without worrying if the church will still employ me next year. I am excited about the possibilities of stability and fulfillment that the future holds. I am excited at the thought of even a possibility of a future.

And even though the study fees are killing me and finances are tough right now, I am at peace.

Wednesday, September 16, 2009

Spring has Sprung

After a long and exceptionally cold winter in my heart, the first signs of Spring and new life is beginning to appear. My heart sings with Mari du Toit's song:

Reenjaar
Hierdie winter is oor
Die lug is nou skoon
Die seisoen het gedraai
Daar’s groeikrag in die grond
Daar’s `n wolkie daar bo
Met belofte van reen
En die winde steek op
Wat die boodskap verder neem

Die eerste voeltjies het terug gekom
Diere snuif in die wind
almal ken die tekens van die reen – reen oor ons land

Gee ons in oorvloed weer
Dat almal in alles kan deel
Ons buig laag soos bedelaars
O, gee ons `n reenjaar vanjaar

Hierdie winter was fel
Daar het harte versteen
En die velde was vaal
Want blomme leef van reen
Daar was ver te veel stryd
en `n oorvloed van haat
maar die hoop het bly leef-
die winter is verby

Die eerste vriendskap is uitgeruil
Mense reik na mekaar
Groter as die wonder van die reen-
Vrede in ons land

Gee ons in oorvloed weer
dat elkeen met almal kan deel
ons kniel laag soos bedelaars
o, gee ons `n reenjaar vanjaar

Tuesday, September 8, 2009

Soek - deur Koos van der Merwe

soek

skugter

en ontnugter

gekomplimenteer

en seer

moet ek groet

nog voor ons regtig kon ontmoet

nog `n gedig

nog `n gesig

ek dag nog dis jy

toe’s dit alles verby

Friday, September 4, 2009

Tyd

dis weer winter in my lentetyd
elke bloeisel is doodgeryp
dis weer eina in my
heelwordtyd
my hart
is
koud
my trane sout
my hart gegrendel
my drome weer verydel
dis alleentyd in my saamweestyd